4 Sept 2023, 15:41 UTC≈1,580 views5 reactionsread 8 August 2026 https://t.me/KleinfonteinKultuurdorpSA/123?single
Die omstrede Huigelaar en Skeinheilige Diamantsmous en Ponzi Skema bedrieër, Louis Liebenberg, wat homself nakend in die bad, stort en op toilet deur sy vrou laat afneem op videos terwyl hy kwansuis bid en dit op sosiale media plaas, het homself sterk uitgespreek teen die Afrikaner Kultuur Dorpe soos Kleinfontein en Orania en het die politieke partye EFF en ANC gevra …
👍5
27 Aug 2023, 16:49 UTC≈1,460 views8 reactionsread 8 August 2026 Forwarded from @AntiNWOSouthAfricaPhoto
Photo, posted without a caption
👍8
22 Aug 2023, 00:05 UTC≈1,610 views3 reactionsread 8 August 2026 https://t.me/overcomebabylonchannel
👍2👎1
15 Aug 2023, 14:29 UTC≈1,200 views5 reactionsread 8 August 2026 Forwarded from @PretoriaGautengSAPhoto
Goeiedag mense
Raymond Raco Braais in Pretoria Noord 0828452659 (0798823862). Self gemaakte braai's, oonde, rokers. Pryse: Groot braai - R450, Klein braai - R350, Brood oondjie - R350.
Raymond loop daagliks kilometers om sy produkte te verkoop en dit is pragtige vakmanskap, en maak hierdie items om sy moeder & sussie te onderhou. Kontak hom gerus om sy produkte te besigtig.
Seëngroete
●https://m.facebook.com/story…
👍5
13 Aug 2023, 20:16 UTC945 views2 reactionsread 8 August 2026 Forwarded from @AfrikaansBlankSuidAfrikaanseVolk
Baie mense beskou blykbaar diefstal en roof, as heel aanvaarbaar; jy moet net beweer jy was daartoe gedryf deur honger, gebrek, apartheid, of die waan dat jou oer-voorouers onderdruk was.
Mens steel nie omdat jy honger of arm is nie - jy steel omdat jy skelm is.
Mens moor nie omdat jy voorheen benadeel is of omdat jou werkgewer jou nie tederlik genoeg behandel nie - 'n mens moor omdat jy 'n barbaar is, wat nie verd…
❤1👍1
12 Aug 2023, 06:26 UTC631 viewsread 8 August 2026 Forwarded from @AntiNWOSouthAfricaVideo
VACCINATED
https://lovinglifetv.com/2023/08/12/live-faiez-kirsten-worldwide-criminal-power-structure-covid-scam-and-understanding-what-is-really-going-on/
12 Aug 2023, 06:19 UTC613 views5 reactionsread 8 August 2026 Forwarded from @AfrikaansBlankSuidAfrikaanseVolkPhoto
Op ñ WhatsApp groep gekry, wat ñ skande dat admins van ñ Boervolk Kultuurbeweging so ñ neerhalende benadering het jeens plaasmoorde het? Hierdie Wiekus Van Der Walt en Henning van Rensburg van die Boervolk Kultuurbeweging is ñ skande om Brendin Horner en alle slagoffers van Plaasmoorde so te disrespekteer. Op gereelde basis diskrediteer hulle plaasmoorde en dat dit volgens hulle net Afrikaners is wat Landbouers is en…
🤬3👍2
11 Aug 2023, 19:13 UTC568 views1 reactionsread 8 August 2026 Forwarded from @AfrikaansBlankSuidAfrikaanseVolkVideo
Tewie Wessels
Die grusame plaas aanval op oom Sakkie Bell het ons harte geraak.
Hy was heeltemal doof gelaat, en het ook die gebruik van sy regter arm verloor.
Danksy julle, goedhartige skenkers, kon ek en Willem Petzer vir hom splinternuwe gehoor stukke, wat meer as R30000 werd is bekom.
Oom Sakkie is 'n yster Boer, 'n man wat ander baie gehelp het in sy lewe, dit gaan nie goed met die boerdery a.g.v. die maande n…
👍1
19 Jul 2023, 22:25 UTC596 views1 reactionsread 8 August 2026 Forwarded from @AntiNWOSouthAfricaPhoto
Confusion reigns as Egoli Gas denies Joburg CBD explosion was caused by gas leak
Egoli Gas has claimed the explosion was not the result of a gas leak. In a tweet, Egoli Gas said it believed “it is unlikely that the explosion in Jhb CBD, Bree Street, JHB was caused by a gas pipeline or leak. Our network has experienced no pressure loss which indicates the gas pipelines are intact. Our customers in the area continue t…
❤1
30 Jun 2023, 15:10 UTC801 viewsread 8 August 2026 Forwarded from @AfrikaansBlankSuidAfrikaanseVolk
Ons onthou die seer, maar ook die moed en durf van ons voorgeslagte wat hierdie onreg moes verduur net sodat die Britte kon toeslaan op die rykdom van die Boerevolk…
Die vraag wat ek en jy moet beantwoord, is eenvoudig: Is ons skaam vir ons geskiedenis? Is ons skaam om ons voorgeslagte se stryd te onthou?
Of…
Herdenk ons op 16 Junie die offer wat ons mense betaal het met trots en deernis?
Ek nooi jou uit om weer …
10 Jun 2023, 09:11 UTC≈1,010 viewsread 8 August 2026 Forwarded from @AntiNWOSouthAfrica
Transgender and Homosexual are Psychological Defects and NOT Biological Defects therefore only a Psychologist may be able to assist.
SAME-SEX MARRIAGE - JUDGMENT OF THE COURT OF HUMAN RIGHTS IN STRASBOURG - FRANCE
Unanimously, the World Court of Human Rights has established, verbatim, that there is no right to same-sex marriage". The 47 judges from the 47 countries of the Council of Europe, which are members of the…
10 Jun 2023, 06:23 UTC531 viewsread 8 August 2026 Forwarded from @AntiNWOSouthAfricaVideo
Common Cold
Showing the 12 most recent of 15 posts we hold for @VolkWerksoekSuidAfrika. View and reaction counts are the latest single reading for each post, not a live figure, and a recent post is still accumulating both. A view count marked ≈ was rounded by Telegram before we ever saw it — t.me prints views in full below 1,000 and to three significant figures above, so ≈1,200,000 means somewhere between 1,150,000 and 1,249,999. Unmarked counts are exact. Text is reproduced from the public post preview and truncated for length.